SHS neem deel aan die Hoëveldligas tussen onderskeie skole wat plaasvind in Augustus. Die Interhoër vind plaas tydens die laaste byeenkoms van ligas. Die ouderdomsgroepe waarin hier deelgeneem word is  Junior Meisies en Junior seuns sowel as Senior meisies en Senior seuns. SHS neem ook jaarliks deel aan die volgende kampioenskappe: Stanwest Kampioenskappe o/14 tot o/ 19. Gert Sibande Kampioenkappe o/14 tot o/19. Mpumalanga Kampioenskappe in September. Nasionale Kampioenskappe in September/Oktober Spesiale Prestasies 2016 3 Atlete neem deel aan Nasionale Kampioenskappe Witrivier. 9 Atlete behaal die Gert Sibande Span. SHS se Snr. Seuns wen Interhoër Trofee en word ook aangewys as Hoëveldliga wenners. Al 4 spanne eindig onder eerste 4 spanne (14 deelnemende Skole).
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie Huis Dagbreek