Dogters Hokkie
SHS se krieketwedstryde begin in Augustus.  Ons het 0/14, 0/15, 2de en 1ste,  sowel as ‘n dogterskrieketspan. We play in the Gert Sibande league and if you win the final, you will go through and have playoffs against the best schools in Mpumalanga. SHS won the Mpumalanga league with a u/15 team in 2008 and lost against Hoerskool Waterkloof in the Noordvaal final. Divan Malan en Carus Jv Rensburg van SHS het vir Mpumalanga gespeel het. Divan het op die Coke week 3 hondertalle na mekaar gemoker en Carus was aangewys as die beste krieketspeler van die reeks.
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie
Contact Us
Huis Dagbreek Huis Dagbreek