SHS bied vir Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal leerlinge die geleentheid om jaarliks aan die ATKV Afrikaanse Olimpiade deel te neem.  Leerders word onder ‘n senior en ‘n junior afdeling geskryf.  Die seniorafdeling is Grade 10 – 12 en word in Meimaand geskryf.  Die juniorafdeling is Grade 8 en 9 en word in September geskryf. Ons sien dit as ‘n geleentheid vir taalkundige leerlinge om hulle staal te wys.  Verskeie leerlinge behaal jaarliks in die Huistaal sowel as die Addisionele Taal vlak goeie punte en presteer onder die TOP 20 leerders in Mpumalanga provinsie.
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie Huis Dagbreek