Elke jaar met die hoof se verjaarsdag kompeteer die leerders van SHS in hul spesifieke grade
teen mekaar om die beste koek voor te sit.
Slegs drie koeke word uit al die skeppings gekies, wat dit die ‘event’ van die jaar maak.
Die wenners word meriete punte toegeken!