Doing a complete 180 for Christ Like the old song goes “I have decided to follow Jesus, not turning back praise the Lord no turning back”. At 180 we want kids to discover the unconditional, indescribable love God has for every human being. We want them to discover God’s purpose for their life, and accept His gift of life that He has given to us through Jesus Christ, His Son. Ons kom elke Woensdag tydens tweede pouse bymekaar. Dis ‘n ope uitnodiging vir enige iemand wat nuuskierig is oor Jesus, en dis ook hier waar jongmense wat lief is vir Jesus elke week bymekaar kom. Tydens hierdie samekomste leer ons jongmense meer oor hulle identiteit in Jesus. Ons leer hulle om prakties Jesus se hande en voete op aarde te wees, deur lief te wees vir hulle naaste, en deur God eerste te stel in hulle lewe. Kom loer gerus in, dis verseker die moeite werd!
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie
Contact Us
Huis Dagbreek Huis Dagbreek