Die matriekgroep van 2017 is ‘n bevoorregte groep - hul het al baie prêt die jaar beleef! The prefects, under the leadership of Lené Cronje and Johan Geyser, have initiated this fun! Refentse se optrede is veral deur die matrieks geniet – nog nooit was SHS so cool nie! What a prestigious Mr and Miss SHS event! Unaisha Ebrahim en FC van Wyk het beoordelaars die meeste beindruk! Nou vir die realiteit – Eksamens! The months of June, July, September, October and November will be spent behind books, studying!
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie
Contact Us
Huis Dagbreek Huis Dagbreek