Eundo Crescimus
Bemagtigende Gedagtes,
inspirerende harte!
Bemagtigende Gedagtes,
inspirerende harte!
Die Bakgat-Alumni skep ‘n platform om met oudleerders in kontak te bly en om deel te wees van belangrike gebeurtenisse en nuus rakende die skool.
Om die fasiliteite van SHS te bevorder.
Om die fasiliteite van SHS te bevorder.
SHS my alma mater, hier het ek die geleentheid gehad om my talente maksimaal te ontwikkel.
Wat ‘n ongelooflike voorreg om daardie einste talente toe te pas om hierdie nuwe BAKGAT Alumni hoofstuk van stapel te stuur!
Sou u enige navrae het skakel of epos Hannelie gerus. 082 454 1827
As deel van SHS se fondsinsamelingsprojekte is die SHS BAKGAT ALUMNI KLUB gestig! SHS Alumni wat by hierdie klub aansluit kry maandeliks ‘n nuusbrief met al die nuuste BAKGAT nuus sowel as ‘n naamplaatjie met die jaar waarin hul gematrikuleer het teen R200 eenmalig op ons ALUMNI MUUR!
To become a part of the SHS BAKGAT ALUMNI CLUB you can choose from a few package options:
Join the SHS Alumni Bakgat Club
Hou hierdie bladsy asook ons Facebook bladsy dop vir inligting rakende die SHS Alumni!